Rosie O'Donnell

Rosie O'Donnell
'n Beeld van die betrokke persoonlikheid.
Geboortenaam Roseann O'Donnell[1]
Geboorte 21 Maart 1962 (1962-03-21)
Commack, New York, Verenigde State
Nasionaliteit Amerikaans
Kinders 5
Beroep(e) Aktrise en vervaardiger
Aktiewe jare 1979–nou
Internet-rolprentdatabasis-profiel

Rosie O'Donnell (gebore 21 Maart 1962) is 'n Amerikaanse aktrise en vervaardiger. Sy is bekend vir haar rolle in die rolprente A League of Their Own (1992), Sleepless in Seattle (1993), The Flintstones (1994), en Tarzan (1999).

  1. Parish, James Robert (Januarie 1998). Rosie: The Rosie O'Donnell Story. Carroll & Graf Publishers. p. 12. ISBN 0-7867-0542-6.

© MMXXIII Rich X Search. We shall prevail. All rights reserved. Rich X Search